“Ons wiskundesentrum is uniek, en kinders is mal oor ons klasse. Kom kyk self hoekom!”
Kontak ons om ń draai te kom maak.
Ezio Graad 4-7 Wiskunde Boeke
Vir enige bestellings en navrae kan jy direk die skrywer en eienaar, Madeleine Greeff, kontak. Ons boeke is ontwerp om jou kind se leer te ondersteun en jou as ouer te help – moenie dit misloop nie!
Madeleine Greeff: 084 500 3901
Ezio Akademie Graad 4-12
Help jou kind om selfvertroue in Wiskunde te bou! Sluit vandag by Ezio Akademie aan en laat ons ervare onderwysers jou kind deur wiskunde ondersteun – professioneel, doeltreffend en bekostigbaar.
Madeleine Greeff: 084 500 3901
Ons maak Wiskunde maklik, pret en jou kind vol selfvertroue!