Graad 7 Wiskunde vraestelle 2021:

Graad 7 is ‘n baie belangrike jaar in ‘n leerder se laerskool loopbaan. In graad 7 word die leerders voorberei vir hoërskool en in graad 8 word daar verder gebou op die werk wat in graad 7 vasgelê is. Daar is ook ‘n aantal nuwe konsepte wat die kind moet baasraak.

Ezio Akademie se vraestelle is so opgestel om al die soorte vrae te dek wat ‘n kind in ‘n toets of eksamen kan verwag. Dit is ook ‘n goeie manier om te bepaal of jou kind op datum is met Wiskunde.

Ezio vraestelle kan aangekoop word deur ‘n EFT te doen. As ons bewys van betaling ontvang stuur ons vir julle die vraestel of vraestelle.

KOSTE VAN GRAAD 7 VRAESTELLE: R50 per vraestel

Getalle en Bewerkings, Veelvoude, Faktore, Priemfaktore, Volgorde van bewerkings, Kwadrate en Derdemagte, Vierkantswortels en Derdemagswortels, Eksponente

Eienskappe van getalle en 0 en 1, Volgorde van bewerkings, Veelvoude, Faktore, Priemfaktore, Eksponente, Uitgebreide vorm, Eksponensiële vorm, Vierkantswortels, Derdemagte, Vierkantswortels en Derdemagswortels,