Die Graad 6 Wiskunde Werksboek bestaan uit hope oefeninge. Daar is ook ou vraestelle in die boeke ingewerk. Die boek beskik oor ‘n volledige antwoordstel
Ezio Graad 6 Werksboek
‘n Boek wat help om jou kind vir Graad 7 voor te berei
Inhoudsopgawe
Getalle en Bewerkings
Optel en Aftrek
Vermenigvuldiging en Deling
2D en 3D Vorms
Meting – Lengte
Meting – Massa
Meting – Inhoud
Meting – Temperatuur
Omtrek, Oppervlak, Volume
Breuke
Persentasies
Tyd
Tydsones
Ligging
Datahantering