Graad 6 Wiskunde vraestelle 2021:

Graad 6 val in die Intermediere Fase en gaan u kind in hierdie jaar ‘n aantal nuwe konsepte moet baas raak. Die beste manier vir vaslegging is oefen, oefen, oefen!!!

Konsepte soos byvoorbeeld die maal en deel van desimale getalle is vir baie kinders moeilik om te verstaan.

Ezio Akademie se vraestelle is so opgestel om al die soorte vrae te dek wat ‘n kind in ‘n toets of eksamen kan verwag. Dit is ook ‘n goeie manier om te bepaal of jou kind op datum is met Wiskunde.

Ezio vraestelle kan aangekoop word deur ‘n EFT te doen. As ons bewys van betaling ontvang stuur ons vir julle die vraestel of vraestelle.

KOSTE VAN GRAAD 6 VRAESTELLE: R50 per vraestel

Hoofrekene, Getalle en Bewerkings, Optel, Aftrek, Vermenigvulding en Deling, Breuke, Modus en Mediaan, Tyd, Getalpatrone, Volgorde van Bewerkings

Getalle en Bewerkings, Hoofrekene, Volgorde van Bewerkings, Optel, Aftrek, Maal en Deel, Breuke, Veelvoude, Faktore, Priemfaktore

Eienskappe van getalle, Afronding, BODMAS, Priemgetalle, Saamgestelde getalle, Veelvoude, Faktore, Priemfaktore, Patrone en funksies