Graad 4 Wiskunde vraestelle 2021
Ezio Akademie se vraestelle is so opgestel om al die soorte vrae te dek wat ‘n kind in ‘n toets of eksamen kan verwag. Dit is ook ‘n goeie manier om te bepaal of jou kind op datum is met Wiskunde. Ingesluit by die vraestel is ‘n antwoordstel met stappe en verduidelikings asook videos by nuwe konsepte.
Ezio vraestelle kan aangekoop word deur ‘n EFT te doen. As ons bewys van betaling ontvang stuur ons vir julle die vraestel of vraestelle.
BEKOSTIGBARE VRAESTELLE
KOSTE: R50 per vraestel
Nuwe vraestelle word gereeld bygevoeg
Getalle en bewerkings, Hoofrekene, Getalbegrip, Optel, Aftrek en Tydsomme
100 punt vraestel
Getalle en bewerkings, Hoofrekene, Getalbegrip, Optel, Aftrek ,Tydsomme, Getalpatrone, Woordsomme
100 punt vraestel
Verwantskapstekens, Afronding, Tyd, Vloeidiagramme, Getalle en bewerkings, Getalsinne, Woordsomme en Getalbegrip
105 punt vraestel