NEEM OPVOEDING TOT OP ‘N VOLGENDE VLAK

Ezio Akademie, geleë naby Laerskool Garsfontein, bied ekstra wiskunde klasse aan vir leerlinge van graad 4 tot graad 12. Die klasmateriaal vir die laerskool klasse is goed saamgestel en is ‘n goeie opsomming van jare se klastoetse en eksamens.  


Ezio Akademie se ‘n eie reeks laerskool wiskunde oefenboeke:

Graad 4 – 7 Wiskunde Werksboeke

Hope oefeninge