Dit is ‘n groot aanpassing vanaf Graad 3 na Graad 4 vir ‘n Laerskool kind. Ons het ‘n Graad 4 Wiskunde Werksboek saamgestel wat ‘n definitiewe verskil in jou kind se graad 4 jaar kan maak. Die boek bevat somme uit vraestelle van verskeie skole. Die boek beskik oor hope oefeninge. Die werksboek bestaan uit 161 bladsye. Die boek is volgens die CAPS Kurrikulum geskryf.

Ezio Graad 4 Werksboek

‘n Boek met hope oefeninge

Inhoudsopgawe
Getalle en Bewerkings
Optel en Aftrek
Vermenigvuldiging en Deling
2D en 3D Vorms
Omtrek, Oppervlak, Volume
Meting – Lengte
Meting – Massa
Meting – Inhoud
Tyd
Breuke
Koordinate
Datahantering
Woordsomme en Getalbegrip
Geld

Voorbeeld
Getalle en Bewerkings

Voorbeeld
Optel en Aftreksomme

Voorbeeld
Afbreekmetodes

Voorbeeld
Piramide Somme

Voorbeeld
2D en 3D Vorms

Voorbeeld
Omtrek, Oppervlak en Volume

Voorbeeld
Tyd